AfriForum verkry nóg twee kostebevele op een dag teen Malema en EFF in Noord-Gautengse hoë hof
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag in twee afsonderlike hofsake in die Noord-Gautengse hoë hof kostebevele teen Julius Malema en die…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag in twee afsonderlike hofsake in die Noord-Gautengse hoë hof kostebevele teen Julius Malema en die…
AfriForum se stryd om Julius Malema, omstrede leier van die EFF, tot verantwoording te roep, is besig om vrugte af…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het bekendgemaak dat Julius Malema en die EFF vanoggend ’n bedrag van R126 703,59 aan AfriForum oorbetaal het….
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 1 November 2018 ’n lasbrief by die Noord-Gautengse hoë hof in Pretoria bekom om beslag op roerende…
“Een van die ANC-verteenwoordigers het letterlik haar ore toegedruk en gesê sy wil nie verder na ons voorlegging luister nie.”…
AfriForum Jeug het op 27 en 28 Augustus 2018 klagtes teen die EFF ingedien op sowel die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus (NWU-Pukke) as…
AfriForum verwelkom die SAPD se konfiskering van 12 aanvalsgewere wat op Adriaan Snyman, Julius Malema se sekuriteitsbaas, se perseel gevind…
’n Aktivis verbonde aan die EFF moet ’n boete van R6000 afbetaal nadat hy vier jaar gelede die standbeeld van…
AfriForum het ’n formele klag by die Reguleringsgesag vir die Privaat Sekuriteitsbedryf (PSiRA) teen Adriaan Snyman ingedien. Snyman is na…
Die burgerregte-organisasie AfriForum stuur eerskomende week ’n afvaardiging na die VSA om die eerste been van dié organisasie se internasionale…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing