AfriForum se Edenvale-tak vul slaggate in Illiondale
| |

AfriForum se Edenvale-tak vul slaggate in Illiondale

Die AfriForum-tak in Edenvale aan die Oos-Rand het op 30 April reuseslaggate in Priceweg in Illiondale gevul. Die pad is al lank ’n probleem vir motoriste en die burgerregteorganisasie het besluit om in te gryp. Die Edenvale-tak is besig met beplanning om te kyk hoe hulle ’n meer omvattende slaggatherstelprojek van stapel kan stuur om…

#OnsDorp-veldtog: AfriForum se Edenvale-tak maak Eastleigh-stroom skoon
| |

#OnsDorp-veldtog: AfriForum se Edenvale-tak maak Eastleigh-stroom skoon

As deel van AfriForum se Ons Dorp-veldtog het dié organisasie se Edenvale-tak op 19 Oktober 2019 die stroom in Eastleigh en die omliggende gebied skoongemaak. Die takbestuur het in samewerking met die Edenvale Lions-basketbalspan omstreeks 09:00 op die hoek van Eerstelaan en Shortstraat in Edenvale bymekaargekom en die vullis in die area opgetel. Ongeveer 40 mense het…

AfriForum se Edenvale-tak dra by tot ’n groener toekoms
| |

AfriForum se Edenvale-tak dra by tot ’n groener toekoms

Die AfriForum-tak in Edenvale het op 14 Oktober 2019 ses bome by Hurlyvale Primary School geplant nadat die tak vroeër in September drie bome by die Laerskool M.W. de Wet geplant het as deel van dié burgerregteorganisasie se boomplantmaandprojek. Volgens Peter Kingsley, voorsitter van AfriForum se Edenvale-tak, het AfriForum vanjaar meer as 2 500 bome landwyd geplant. “Deur…

AfriForum se Oos-Rand-buurtwagte ontvang opleiding in toneelhantering
| |

AfriForum se Oos-Rand-buurtwagte ontvang opleiding in toneelhantering

Die AfriForum-buurtwagte in Boksburg, Brakpan, Edenvale, Kempton Park, Germiston en Springs het op 17 September 2019 opleiding in toneelhantering ontvang. Hierdie opleiding is in Brakpan aangebied onder leiding van inspp. Eruka Mackenzie en Christo Botha van die Ekurhuleni-metropolisie. Nagenoeg 95 mense het die geleentheid bygewoon, wat hoofsaaklik op die hantering en beveiliging van misdaad- en ongelukstonele gefokus…

End of content

End of content