Regering spandeer R22 miljoen aan standbeelde terwyl strande toe is weens riool
| |

Regering spandeer R22 miljoen aan standbeelde terwyl strande toe is weens riool

Die eThekwini Metropolitaanse Munisipaliteit in KwaZulu-Natal het nagenoeg R22 miljoen spandeer om twee standbeelde op te rig terwyl strande steeds gesluit is omdat swak instandhouding van die infrastruktuur gelei het tot hoë vlakke E.coli in die water. Dié standbeelde van Oliver Tambo en oud president  Nelson Mandela is in 2017 by China aangekoop. Dit terwyl…

AfriForum waarsku inwoners van Upington om nie besmette water te drink nie
| |

AfriForum waarsku inwoners van Upington om nie besmette water te drink nie

AfriForum het op 16 September uitslae ontvang wat bevestig dat die water in Upington nie geskik is vir menslike gebruik nie. Die toetse het gewys dat daar hoë vlakke E.coli asook fekale koliform in die water is. AfriForum het op 15 September watermonsters geneem by drie waterpunte in die Upington-distrik en dit by ’n SANAS…

Hammanskraal se drinkwater nie veilig vir menslike gebruik
| |

Hammanskraal se drinkwater nie veilig vir menslike gebruik

Die burgerregte-organisasie AfriForum het die afgelope week watermonsters in die Hammanskraal-gebied geneem en bevind dat die water nie geskik vir menslike gebruik is nie. Dít volg nadat verskeie berigte in die media verskyn het oor die kwaliteit van die gebied se drinkwater. Watermonsters is by die Jubilee-distrikshospitaal en die plaaslike polisie-akademie geneem en na ’n…

End of content

End of content