AfriForum maak skenking aan Oos-Randse kliniek en vat hande teen verslawing
| |

AfriForum maak skenking aan Oos-Randse kliniek en vat hande teen verslawing

Die burgerregteorganisasie AfriForum se Kempton Park-tak en gesondheidsportefeulje het vandeesweek gesigmaskers en handreiniger aan die Elim-rehabilitasiesentrum in Kempton Park aan die Oos-Rand geskenk. Elim behandel mense met allerlei verslawings en het 60 liter handreiniger en 100 gesigmaskers in ontvangs geneem. Daarbenewens het AfriForum en Elim ook begin saamwerk om verskeie tipe verslawings, vernaamlik dwelms, in Kempton…

AfriForum-plaaswag in Koekenaap trek dwelmsmokkelaar vas
| |

AfriForum-plaaswag in Koekenaap trek dwelmsmokkelaar vas

AfriForum se Koekenaap-plaaswag, wat deel vorm van die organisasie se Vredendal-tak, het op 17 Mei 2020 in samewerking met die plaaslike SAPD omstreeks 15:30 ’n verdagte dwelmsmokkelaar vasgetrek en in hegtenis geneem. ’n Verdagte voertuig is omstreeks 14:30 gewaar en verdere ondersoek is ingestel. Die plaaswag is onmiddellik geaktiveer, waarna die verdagte voertuig agtervolg is. Ná verskeie…

Benoni-gemeenskap stuur enorme skoonmaakprojek van stapel
|

Benoni-gemeenskap stuur enorme skoonmaakprojek van stapel

AfriForum se Benoni-tak het op 22 Februarie 2020 aan die 200% Foundation se #CleanMyBenoni-inisiatief deelgeneem. AfriForum se deelname aan die projek was belangrik omdat dit dien as bewys dat dié organisasie sy lede doelgerig ondersteun in die geveg om dorpe terug te neem. Die skoonmaakprojek is in die Benoni Plaza van stapel gestuur – ’n…

AfriForum se Oos-Rand-buurtwagte neem aan polisie-operasie deel
| |

AfriForum se Oos-Rand-buurtwagte neem aan polisie-operasie deel

AfriForum se buurtwagte in Kempton Park, Alberton, Boksburg, Brakpan, Edenvale, Germiston en Springs het die afgelope naweek in samewerking met die SAPD, GPF’s en verskeie sekuriteitsmaatskappye aan die polisie se Operasie Masakhane in die Kempton Park-gebied deelgeneem. Ongeveer 55 AfriForum-lede het aan die operasie deelgeneem wat onder meer twee padblokkades en ’n dwelmklopjag – onder…

End of content

End of content