AfriForum stig buurtwag in Dullstroom
| |

AfriForum stig buurtwag in Dullstroom

AfriForum het op 15 Oktober 2020 ’n nuwe buurtwag in Dullstroom gestig nadat gemeenskapslede die organisasie met dié versoek genader het. Die buurtwag se bestuur bestaan uit Gerhard Delport (voorsitter), Madlene Holtzhausen (sekretaris) en Nico Pienaar (koördineerder). Die doel van die buurtwag is om van proaktiewe optredes gebruik te maak om misdaad te bekamp. Daar word gereeld…

AfriForum kap teen prospekteeraansoek in Dullstroom
| |

AfriForum kap teen prospekteeraansoek in Dullstroom

Die burgerregteorganisasie AfriForum se regspan het op 5 Februarie 2020 ’n skrywe aan Singo Consulting (Edms.) Bpk. gerig nadat dit aan die lig gekom het dat dié maatskappy namens Gadebe Investments aansoek doen om prospekteerregte vir steenkool in die Dullstroom-omgewing. AfriForum het ook as ’n belanghebbende en geaffekteerde party (IAP) geregistreer. AfriForum bevraagteken die proses aangesien…

|

AfriForum help waar munisipale werkers watertoevoer na 50 000 inwoners afsny

Die AfriForum-takke in Belfast, Dullstroom en Machadodorp in Mpumalanga het verlede week ingegryp en die watertoevoer na sowat 50 000 inwoners van die Emakhazeni Plaaslike Munisipaliteit herstel. Dit volg nadat werkers van dié munisipaliteit glo op 4 Julie die kleppe wat die waternetwerk van onderskeidelik Belfast, Dullstroom, Machadodorp en Waterval-Boven beheer, weens ontevredenheid oor salarisbetalings…

End of content

End of content