|

Organisasies vat hande om boere in droogtekrisis by te staan

Verskeie organisasies het vandag saam met AfriForum hande gevat om boere te ondersteun en by te staan tydens die ergste droogte in dekades. AfriForum, Solidariteit, Solidariteit Helpende Hand, TLU SA en Cell C, het omvattende planne bekend gemaak om boere en hul vee wat tans onbeskryflik swaarkry, te help.

End of content

End of content