AfriForum-takke help droë Calvinia
Die AfriForum-takke in Marble Hall en Naboomspruit het in Maart en April 2017 gehelp om 8 000 liter water vir die Calvinia-gemeenskap, wat…
Die AfriForum-takke in Marble Hall en Naboomspruit het in Maart en April 2017 gehelp om 8 000 liter water vir die Calvinia-gemeenskap, wat…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se takke in Vryburg en Wolmaransstad het 6 000 liter water tot die eerste fase van die Calvinia-waterprojek bygedra.
Die afgelope naweek is daar afgeskop met AfriForum se Calvinia-waterprojek met die aflewering van ongeveer 400 000 liter water, 300…
Die meer as 10 000 inwoners van die droogte geteisterde Calvinia in die Noord-Kaap het die naweek gejubel ná AfriForum…
Inwoners van Nylstroom is positief oor die moontlike verligting wat die verdieping van die Donkerpoortdam, dié dorp se hoofwaterbron, vir…
Die burgerregte-organisasie AfriForum gaan vandeesweek 147 ton voer aan boere in die droogte geteisterde Reddersburg-distrik skenk. Dié skenkings volg nadat…
Jhua-Nine Wyrley-Birch “Die geluid van reën wat val, is musiek in ons ore. Totdat ons weer daardie musiek hoor,…
AfriForum se Delmas-tak het vandeesweek droogtehulp aan 16 boere in Bothaville gebied as deel van AfriForum se samewerkingooreenkoms met Solidariteit,…
Die nood in Suid-Afrika in dorpe en stedelike gebiede waar talle mense nie drink- of lopende water het nie,…
Verskeie organisasies het vandag saam met AfriForum hande gevat om boere te ondersteun en by te staan tydens die ergste…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing