Wêreldwatermoniteringsdag beklemtoon AfriForum-watermoniteringstrategie
AfriForum vier sy suksesvolle watermoniteringstrategie vandag op Wêrelwatermoniteringsdag en doen ‘n beroep op sy lede en die hele Suid-Afrika…
AfriForum vier sy suksesvolle watermoniteringstrategie vandag op Wêrelwatermoniteringsdag en doen ‘n beroep op sy lede en die hele Suid-Afrika…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het gedurende Mei en Junie vanjaar die gehalte van drink- en rioolwater in 156 Suid-Afrikaanse dorpe getoets….
Wetenskaplike toetse toon dat Ellisras se drinkwater nie skoon en veilig vir menslike gebruik is nie. Dié toetse vorm deel…
AfriForum het in Mei 2017 verskeie dorpe in Gauteng-Suid se water getoets om die gehalte van dié dorpe se drink- (bloudruppel)…
AfriForum se nasionale blou-en-groendruppelprojek fokus op die stand van dorpe se drinkwater en rioolaanlegte. Dit fokus nie noodwendig op die…
AfriForum het water in 27 dorpe in Noordwes tydens Mei 2017 getoets om die gehalte van dié dorpe se drink- en…
AfriForum het die water in Piet Retief, Ermelo, Belfast, Machadodorp, Dullstroom, Lydenburg, Witrivier en Nelspruit in Mei 2017 getoets om die…
AfriForum het die afgelope maand Stellaland se watergehalte as deel van die burgerregtewaghond se nasionale blou-en-groendruppelprojek getoets. Uitslae dui aan…
AfriForum het die water in Phalaborwa, Louis Trichardt, Marble Hall, Nylstroom, Naboomspruit, Warmbad, Tzaneen, Pietersburg, Haenertsburg en Vaalwater in Mei…
Die gehalte van Standerton se drink- en rioolwater is onlangs deur AfriForum getoets as deel van hul blou-en-groendruppelprojek.
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing