|

Film oor ANC-geweld noodsaaklik om geskiedenis in perspektief te plaas

Forum Films se dokumentêr oor die ANC se gewelddadige optrede as bevrydingsbeweging het fliekgangers in Pretoria gisteraand aangegryp. Tainted Heroes is die eerste film van Forum Films wat deel van die burgerregte-organisasie AfriForum is. Dit vertel die verhaal van die ANC se oneerbare verlede en vergrype vanaf 1976 met die Soweto-opstande tot en met die…

|

Lokprent oor geweld tydens struggle werp lig op ANC leuens en verdraaiings

Tainted Heroes, die dokumentêre film wat handel oor die ANC se oneerbare verlede tydens die struggle, is noodsaaklik sodat die verdraaiings en skewe beeld wat die ANC-regering vandag voorhou, blootgelê kan word. Só het bekendes en gaste by die bekendstelling van die lokprent in Centurion gesê. Dr. Anthea Jeffery, senior navorser by die Suid-Afrikaanse Instituut…

End of content

End of content