AfriForum eis Nkosazana Dlamini-Zuma se bedanking
|

AfriForum eis Nkosazana Dlamini-Zuma se bedanking

Die burgerregte-organisasie AfriForum eis dat Nkosazana Dlamini-Zuma, die Minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, uit haar pos bedank. Dít volg nadat die minister en haar departement in die afgelope paar weke keer op keer in die howe in die verleentheid gestel is oor die irrasionele en onregverdigbare manier waarop die staat van inperking hanteer…

Oorwinning: Dlamini-Zuma se gedwonge kwarantynregulasies geskrap
|

Oorwinning: Dlamini-Zuma se gedwonge kwarantynregulasies geskrap

AfriForum het vandag ’n oorwinning behaal in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria toe Regter J. W. Louw die burgerregteorganisasie se dringende aansoek toegestaan het om dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, Minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, se kwarantynregulasies (wat self-isolasie verbied) ongeldig te laat verklaar. Dié regulasies, wat volgens AfriForum irrasioneel en drakonies is, was daarop…

End of content

End of content