SEB verryk elite en bereik nie sy doel, meen kenners
Die boodskap by AfriForum se konferensie waar die regering se verskeie rassebeleide bespreek is, was duidelik swart ekonomiese bemagtiging (SEB)…
Die boodskap by AfriForum se konferensie waar die regering se verskeie rassebeleide bespreek is, was duidelik swart ekonomiese bemagtiging (SEB)…
AfriForum het die afgelope week op verskeie maniere stem dik gemaak om die regte van minderheidsgroepe te beskerm. Dit was…
Suid-Afrika gaan gebuk onder verskeie probleme waarvan die oorgrote meerderheid aan die ANC-regering se wanbestuur, korrupsie en kaderontplooiing toegeskryf kan…
AfriForum het vandeesweek ’n brief aan die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee (SASKOK) gestuur om ’n ondersoek na verskeie ongerymdhede…
’n Bemiddelingsproses tussen die regering en Solidariteit, onder toesig van die Verenigde Nasies (VN) se Internasionale Arbeidsorganisasie (IAO), oor diskriminerende…
AfriForum staan ’n sielkundestudent met ’n regsgeding teen die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika (HPCSA) by om te verseker dat…
AfriForum Jeug het vandag ’n skrywe aan die Suid-Afrikaanse Instituut van Professionele Rekenmeesters (SAIPR) gerig waarin die jeugorganisasie eis dat…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy regspan opdrag gegee om moontlike regsaksie teen Krieket Suid-Afrika (KSA) te ondersoek. Dít volg nadat…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n brief aan dr. Mandla Makhanya, vise-kanselier van Unisa gerig om die afdanking te versoek…
AfriForum het die toerismeminister, Mmamoloko Kubayi-Ngubane, daarvan beskuldig dat sy leuens en fopnuus verkondig deur in ’n mediaverklaring aan te…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing