Menseregtekommissie as waghond kom al hoe meer rassisties voor
|

Menseregtekommissie as waghond kom al hoe meer rassisties voor

  Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) en die SAPD het ’n grondwetlike plig om alle vorme van rassisme uit te roei. Gebrekkige optrede deur dié instellings skep die indruk dat hulle hulself aan rassisme skuldig maak. “Dit wil al hoe meer voorkom asof die waghond homself aan rassisme skuldig maak.” Só het dr. Dirk Hermann, bestuurshoof…

Die plan anderkant staatsverval en meerderheidsoorheersing
|

Die plan anderkant staatsverval en meerderheidsoorheersing

  Elke geslag het sy eie leiers wat op ’n gegewe tyd met insig en wysheid na die uitdagings en bedreigings van daardie betrokke geslag kyk. Vir die Afrikaner vandag, in 2019 in Suid-Afrika, is Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Bewering, een van daardie leiers. Soos wat die historikus prof. Hermann Giliomee dit stel:…

Afrikaners moet weer hul plek in SA kry
|

Afrikaners moet weer hul plek in SA kry

Afrikaners se oorlewing gaan in die toekoms op vyf pilare berus naamlik ’n helpmekaar-netwerk, die beskerming van hul gemeenskap se regte en vryhede, versnelde bouprogramme, ’n kulturele akkoord met die regering wat hul grondwetlike vryheid bevestig en versnelde brugbouprojekte met ander gemeenskappe. Só het Flip Buys, bestuurshoof van die Solidariteit Beweging, vandag in Pretoria gesê…

Rassisme en vals beskuldigings oor K-woord in SAPD ontbloot
|

Rassisme en vals beskuldigings oor K-woord in SAPD ontbloot

’n Tendens van sistemiese rassisme en vals beskuldigings teen veral wit polisielede dat hulle die K-woord teenoor kollegas gebruik, is vandag deur Solidariteit ontbloot. Dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, sê daar is 13 voorbeelde van wit lede wat van rassisme aangekla word. In bykans al die gevalle, sommige is nog nie afgehandel nie, is…

|

Solidariteit dien klagtes in teen BLF ná walglike uitsprake

Suid-Afrikaners was vroeër vandeesmaand gewalg deur die opmerkings van lede van Black First Land First (BLF) nadat ’n tragedie by die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark die lewens van vier leerlinge geëis het. Lucille Olivier, ’n ouer van die skoolgemeenskap, het haar stem by duisende mense gevoeg wat geskok was deur lede van die BLF en…

|

Hof beslis Schweizer-juffrou mag terugkeer skool toe

“Opgewonde, dankbaar en bly.” Só het ’n oorstelpte Elana Barkhuizen van die Laerskool Schweizer-Reneke, vandag buite die arbeidshof in Johannesburg gesê. Barkhuizen is by ’n rasseherrie betrek nadat sy ’n foto van ’n gr. R-klas geneem en gedeel het. Sy is as rassis gebrandmerk en in die proses deur die beheerliggaam en Sello Lehari, LUR…

|

(Video): Solidariteit staan verguisde onnie van Schweizer-Reneke by

Die vakbond Solidariteit gaan vandeesweek nog hofstukke beteken waarin gevra word dat die onwettige skorsing van Elana Barkhuizen, ’n gr. R-onderwyseres van Laerskool Schweizer-Reneke, onmiddellik opgehef word. Dit kom nadat ’n storm verlede week oor ’n foto op sosiale media ontketen is wat tot gevolg gehad het dat die Noordwes Onderwysdepartement én politici Barkhuizen as…

|

Optogte nodig om plaasmoorde op agenda te hou

Die kwessie van plaasmoorde en die wrede brutaliteit waarmee dit gepaard gaan, moet op die agenda gehou word en nasionaal en internasionaal in die kollig geplaas word. AfriForum, Solidariteit, TLU SA, die DA, die VF Plus en Cope het vandag op ’n mediakonferensie verduidelik waarom dit noodsaaklik is dat deurlopend standpunt teen plaasmoorde asook al…

|

[Foto’s] AfriForum en duisende Suid-Afrikaners wys in swart steun teen plaasmoorde

Alet Rademeyer Die Solidariteit Beweging, verskeie bekendes en lede van die publiek het vanoggend by die Voortrekkermonument in Pretoria aan ’n bewusmakingsaksie teen plaasmoorde deelgeneem. Meer as 250 mense was by dié byeenkoms waar ds. Tiaan Jordaan van die Kruiskerk gesê het ons treur vandag oor wat in ons land aangaan en oor elke plaasmoord….

End of content

End of content