R50 miljoen Kuba-skenking: Konstitusionele Hof verwerp Dirco se aansoek om verlof tot appèl
| |

R50 miljoen Kuba-skenking: Konstitusionele Hof verwerp Dirco se aansoek om verlof tot appèl

Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking (Dirco) se aansoek om verlof tot appèl teen ’n hofinterdik wat AfriForum teen die beplande R50 miljoen skenking aan Kuba verkry het, is deur die Konstitusionele Hof van die hand gewys. Dit volg nadat die Hooggeregshof in Pretoria reeds vroeër hierdie jaar ’n verlof tot appèl-aansoek van die…

Sukses: Interdik toegestaan om R50 miljoen-skenking aan Kuba te keer
| |

Sukses: Interdik toegestaan om R50 miljoen-skenking aan Kuba te keer

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag suksesvol ’n dringende interdik bekom om die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking (Dirco) te verhoed om R50 miljoen aan Kuba te skenk. AfriForum is verheug dat die hof te midde van ’n ernstige ekonomiese krisis in die organisasie se guns beslis het teen dié belaglike skenking. Hierdie interdik is…

AfriForum vat regering hof toe oor R50 miljoen Kuba-skenking
| |

AfriForum vat regering hof toe oor R50 miljoen Kuba-skenking

Die burgerregteorganisasie AfriForum gaan die howe nader om ’n dringende interdik te bekom om die regering te verhoed om ’n irrasionele en onwettige skenking van R50 miljoen aan die Kubaanse regering te betaal. Die aansoek sluit ook ’n hersieningsaansoek in om die besluit om die geld aan Kuba te skenk, om te keer.  AfriForum het…

AfriForum eis antwoorde by owerhede oor repatriasie-chaos op grense
|

AfriForum eis antwoorde by owerhede oor repatriasie-chaos op grense

AfriForum eis antwoorde by al die betrokke staatsdepartemente, insluitend die Departement van Binnelandse Sake en die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking (DIRCO), oor die verwarring wat tans heers met betrekking tot die terugkeer van Suid-Afrikaners uit buurlande. Volgens Alana Bailey, AfriForum se hoof van Kultuursake, is honderde mense sedert die COVID-19-inperkingsmaatreëls vanjaar wêreldwyd in…

End of content

End of content