|

Stellenbosch-skole maak skoonskip by Dink of Sink-skoledebat

Moet die SAUK geprivatiseer word? Is daar ’n ekologiese voordeel aan die stygende olieprys? Moet jou ouers vir jou ’n lewensmaat kies? Dít was van die onderwerpe waaroor hoërskoolleerlinge vurig debatte gevoer het tydens vanjaar se Dink of Sink-skoledebatskompetisie. Sowat 500 leerlinge van byna 50 skole het aan meer as 1 000 rondtes van debat…

|

Pukke seëvier tydens Dink of Sink se universiteitsdebatkompetisie

Die Noordwes-Universiteit se twee Afrikaanse debatspanne het die afgelope naweek teen mekaar te staan gekom in die finale rondte van vanjaar se Dink of Sink-universiteitsdebatkompetisie wat in samewerking met AfriForum, die Afrikaanse Gemeenskaps- en Debatsaksie (AGENDA), die FAK en die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns aangebied is. Sowat 11 debatspanne het vanjaar deelgeneem. Dit…

|

Nelspruit en D.F. Malan kraai koning by AfriForum se 2017 Dink of Sink-kompetisie

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch en Marelie Greeff Hoërskool Nelspruit het vanjaar weggestap as wenners in die seniorafdeling van die tweede interprovinsiale Dink of Sink-debatskompetisie, terwyl Hoërskool D.F. Malan se span koning gekraai het in die juniorafdeling. Na drie nasionale streeksuitdunrondtes het die streekswenners, naamlik Hoërskool D.F. Malan, C&N Oranje Sekondêre Meisieskool, Helpmekaar Kollege en Hoërskool Nelspruit…

|

Jonges van Nelspruit wys hulle kan op hul voete dink

Moet hulle nie onderskat nie. Dít is nou die leerlinge van die Hoërskool Nelspruit wat die afgelope naweek hul slag in AfriForum se Dink-of-Sink-debatskompetisie gewys het. Die skool het vir die eerste keer aan dié gewilde wedstryd deelgeneem en albei senior debatspanne het tot die eindronde van noordelike streek deurgedring. Gerhard van der Merwe, Joshua…

|

Afrikaanse studente debatteer óók nou op hul voete

Die Universiteit van Pretoria se Afrikaanse debatspanne het die afgelope naweek geseëvier tydens vanjaar se Dink of Sink-universiteitsdebatkompetisie wat in samewerking met AfriForum, die FAK en die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns by die Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria aangebied is. Sowat 12 debatspanne van agt tersiêre instellings het vanjaar deelgeneem. Dit is die…

|

Oranje meisieskool seëvier by Dink-of-Sink finaal

C&N Meisieskool Oranje het die afgelope naweek as junior- en seniorwenners by vanjaar se interprovinsiale Dink-of-Sink onvoorbereide Afrikaanse debatskompetisie weggestap. AfriForum en verskeie media-vennote insluitend Beeld, Volksblad, Die Burger en Groot Ontbyt, het vanjaar dié debatvoering vir skole in Gauteng, die Vrystaat en die Wes-Kaap aangebied. Paul Roos Gimnasium, Hoërskool D.F. Malan, C&N Meisieskool Oranje, Helpmekaar Kollege…

|

Dink-of-Sink: Dié skole dring deur na finale rondte

AfriForum en verskeie media-vennote insluitend Beeld, Volksblad, Burger en die Groot Ontbyt, het vanjaar die onvoorbereide Afrikaanse debatvoering vir skole, Dink-of-Sink, in Gauteng, die Vrystaat en die Wes-Kaap aangebied. Volgens Carien Bloem, koördineerder van onderwysprojekte by AfriForum, is die doel van die wedstryd om hoërskoolleerlinge se denk- en redenasievermoëns in Afrikaans te ontwikkel sodat hulle…

|

AfriForum help jeug om op voete te dink

(Foto’s:  Rozier van Tonder) AfriForum en sy media-vennoot Rapport het vandeesweek die heel eerste Dink-of-Sink-wedstryd in Gauteng gehou. Volgens Carien Bloem, koördineerder van onderwysprojekte by AfriForum, is die doel van die wedstryd om hoërskoolleerlinge se denk- en redenasievermoëns in Afrikaans te ontwikkel sodat hulle hulself later as volwassenes behoorlik kan uitdruk en standpunt kan inneem.

End of content

End of content