|

Roerende gedigte vervat in nuwe Stemme uit die Suiderland XIII

Suid-Afrika het nie ’n tekort aan digters in Afrikaans nie. Só getuig die werk van talle nuwe en gesoute talent wat in die jongste uitgawe van Stemme uit die Suiderland XIII vervat is. Stemme uit die Suiderland word deur die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans (GHA) uitgegee en is deur Solidariteit ondersteun. Vanjaar se…

|

Wys jou slag met digkuns in Afrikaans

Deur Natasha Venter Navorsing oor ’n onderwerp bewys onomwonde dat mens jouself die beste uitdruk in jou moedertaal. Dit is ook die taal waarin jy moeilike konsepte die beste verstaan. Daarom is dit belangrik dat mense voortdurend aangemoedig word om in hul moedertaal te skryf. Daar bestaan in hierdie verband verskeie skryfkompetisies om nuwe talentvolle…

End of content

End of content