Privaat vervolging van Thandi Modise uitgestel tot Desember
Die privaat vervolging van Thandi Modise, speaker van die parlement, is vandag in die Potchefstroomse streekhof uitgestel tot 1-3 Desember 2020. Dít volg nadat AfriForum se privaatvervolgingseenheid in 2018 aangekondig het dat hulle Modise namens die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) privaat gaan vervolg. Modise moes vandag redes gee vir haar versuim om in Maart vanjaar in die hof…