AfriForum neem sy #AnkerdorpPadskou na George
AfriForum het sy #AnkerdorpPadskou op 2 Mei 2019 in George afgeskop met die amptelike bekendstelling van die burgerregte-organisasie se landwye blou-en-groendruppelprojek. Die…
AfriForum het sy #AnkerdorpPadskou op 2 Mei 2019 in George afgeskop met die amptelike bekendstelling van die burgerregte-organisasie se landwye blou-en-groendruppelprojek. Die…
Die AfriForum-tak in Kathu het ’n aansoek in terme van die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (Wet…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het sy misnoeë uitgespreek oor die voortslepende rioolkrisis in Barkly-Wes, waaronder ’n rioolprobleem by die Mataleng-vierrigtingstop en…
AfriForum-lede verdra nie rommel of besoedeling in hul buurte nie. Die aktiewe span van die Vanderbijlpark-tak en talle ander besorgde…
Na afloop van die vullisterreinoudit wat AfriForum se Bethlehem-tak vroeër vanjaar uitgevoer het was dit reeds duidelik dat sowel die…
Mnr. Thabo Mekhethoa, verteenwoordiger van die Setsoto Plaaslike Munisipaliteit, en AfriForum se Senekal-tak het op 6 September moontlike oplossings vir die…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 10 November 2017 sowel ’n tak as ’n buurtwag in Ventersdorp gestig. Dít spruit uit…
Die AfriForum-takke van Randfontein en Westonaria het op 7 Maart 2017 ’n wenslys aan Larry Steyn, die hoof operasionele bestuurder…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Standerton-tak het op 28 Februarie 2017 ’n wenslys aan die Lekwa Plaaslike Munisipaliteit oorhandig.
Die burgerregte-organisasie AfriForum gaan binne enkele weke begin om munisipaliteite te dwing om die kwalifikasies van hulle senior bestuur bekend…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing