AfriForum se Endicott-plaaswag trek misdadigers vas
AfriForum se Endicott-plaaswag het op 29 Oktober 2018 in samewerking met die SAPD drie vermeende Mosambiekse misdadigers vasgetrek.
AfriForum se Endicott-plaaswag het op 29 Oktober 2018 in samewerking met die SAPD drie vermeende Mosambiekse misdadigers vasgetrek.
AfriForum se Kathu-buurtwag het in Oktober verskeie suksesse in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) gevier.
Op 25 Oktober 2018 het die AfriForum911-afdeling van die burgerregte-organisasie AfriForum bystand gebied met die inhegtenisneming van ’n verdagte in Kathu deur…
Noordstad Sekuriteit het AfriForum se Rayton-Heuwelsig-tak op 21 Oktober 2018 gekontak om ’n verdagte te help aankeer. Foto’s van die…
AfriForum se Meyerspark-buurtwag het op 18 Oktober 2018 ’n verdagte vasgetrek ná hy tydens ’n rooftogpoging by ’n buurtwaglid se voordeur betrap…
Tydens ’n patrollie op 11 Oktober 2018 is die Meyerspark-buurtwag deur ’n AfriForum-lid gekontak nadat dié lid ’n betreder in sy erf…
AfriForum se Kuruman-buurtwag het in Augustus sewe verdagtes vir diefstal gearresteer.
Die burgerregtewaghond AfriForum sê die ANC se besluit om Suid-Afrika se grondwet te wysig om onteiening sonder vergoeding moontlik te…
Lede van AfriForum se Meyerspark-buurtwag het op 16 Oktober 2017 ’n suksesvolle dorpspatrollie voltooi wat ook ’n skoonmaakaksie ingesluit het….
Die AfriForum-buurtwag in Secunda het op 14 September 2017 ’n gesteelde motorfiets teruggevind.
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing