AfriForum se Roodepoort-buurtwag vorm deel van SAPD-sukses
| |

AfriForum se Roodepoort-buurtwag vorm deel van SAPD-sukses

Die AfriForum-buurtwag in Roodepoort het op 27 Augustus deel gevorm van ’n sukses onder leiding van die polisie toe ’n verdagte in hegtenis geneem is vir die besit van vermoedelik gesteelde kragkabels. Buurtwaglede het inligting ontvang dat ’n wit bakkie wat vermoedelik gesteelde eiendom vervoer in die gebied opgemerk is. Die misdaadintelligensienetwerk het die polisie gekontak,…

AfriForum-buurtwaglede help om dief by kitsbank vas te trek
| |

AfriForum-buurtwaglede help om dief by kitsbank vas te trek

AfriForum-buurtwaglede in Modjadjiskloof het op 17 Augustus gehelp om ’n verdagte in hegtenis te neem wat na bewering betrokke was by diefstal by ’n Standard Bank-kitsbank. ’n Verdagte het vermoedelik die geheime kode (PIN) van ’n plaaslike inwoner by ’n kitsbank afgekyk en daarna die slagoffer se bankkaarte gegryp en weggehardloop. Die verdagte het in ’n…

AfriForum se Vereeniging-tak verskerp veiligheid by Mimi Fourie Hof
| |

AfriForum se Vereeniging-tak verskerp veiligheid by Mimi Fourie Hof

Die AfriForum-tak in Vereeniging het op 9 Oktober 2019 die veiligheid by Mimi Fourie Hof, ’n tehuis vir bejaardes, opgeskerp nadat die tehuis geruime tyd onder misdaad deurgeloop het. Volgens Dewet Ungerer, AfriForum se assistentkoördineerder vir die Wes-Rand, het diewe gereeld die tehuis se diefwering en koperpype gesteel, wat die inwoners van die tehuis weerloos en vir…

AfriForum se Phalaborwa-tak stuit koperdiewe
| |

AfriForum se Phalaborwa-tak stuit koperdiewe

AfriForum se Phalaborwa-tak het op 31 Augustus 2019 diewe aangekeer wat besig was om gesteelde koper van die Palabora Mining Company (PMC) te vervoer. Een van die verdagtes is deur ’n buurtwaglid opgemerk tydens ’n  patrollie in Koperweg, toe die verdagte tussen bosse naby die myn ingehardloop het. Die buurtwag het dadelik ondersoek ingestel en…

AfriForum se Standerton-buurtwag help om verdagtes vas te trek
| |

AfriForum se Standerton-buurtwag help om verdagtes vas te trek

AfriForum se Standerton-buurtwag het op 22 Augustus 2019 tydens ’n plaaspatrollie ’n verdagte groen Isuzu bakkie opgemerk wat vermoedelik gesteelde kanne diesel vervoer het. Die buurtwag en NYSTIQ het vinnig gereageer en die voertuig agterna gesit. Die Standerton SAPD en Kasselman Sekuriteitsdienste is ontbied en ’n verdagte is gearresteer. Die verdagte het skuld erken en is…

AfriForum se Alfa-buurtwag skep hoop in Hermanus
| |

AfriForum se Alfa-buurtwag skep hoop in Hermanus

AfriForum se Alfa-buurtwag in Hermanus het op 24 Augustus saam met die SAPD en privaat sekuriteitsmaatskappye ’n gesteelde boot opgespoor. Dié boot is omstreeks 22:00 uit Stanford gesteel. Te danke aan parate optrede van gemeenskapslede wat die diefstal aan die Alfa-buurtwag gerapporteer het, kon die SAPD daarin slaag om die boot sowat 20 minute later…

End of content

End of content