|

AfriForum dien klagtes in weens R92 miljoen-wanbesteding deur Noord-Kaapse departement

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch AfriForum het vandag as deel van sy “Genoeg is Genoeg”-veldtog – wat op Maandag, 18 April afgeskop het – ’n strafregtelike klag ingedien teen Gugulethu Matlaopane, hoof van die Noord-Kaapse departement van gesondheid. Dít volg nadat die organisasie die departement se jaarverslag ontleed het en bevind het dat Matlaopane ingevolge artikel 86…

|

Limpopo-departemente vasgevat oor R1,11 miljard se wanbesteding

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch AfriForum het vandag as deel van sy “Genoeg is Genoeg”-veldtog – wat Maandag afgeskop het – strafregtelike klagtes teen dr. Sipho Kababa, hoof van Limpopo se departement van gesondheid, en MC Matthews, rekenpligte beampte van die departement van onderwys van 2013 – 2014, ingedien.

|

AfriForum dien klag in teen voormalige departementshoof van gesondheid in Nelspruit

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag strafregtelike klagtes teen Richard Mnisi, voormalige departementshoof van gesondheid in Mpumalanga, ingedien ingevolge artikel 86(1) van die Wet op Openbare Finansiële Bestuur, 1998. Die klagtes is by die polisiestasie in Nelspruit ingedien.

End of content

End of content