|

AfriForum dien klagtes in weens R92 miljoen-wanbesteding deur Noord-Kaapse departement

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch AfriForum het vandag as deel van sy “Genoeg is Genoeg”-veldtog – wat op Maandag, 18 April afgeskop het – ’n strafregtelike klag ingedien teen Gugulethu Matlaopane, hoof van die Noord-Kaapse departement van gesondheid. Dít volg nadat die organisasie die departement se jaarverslag ontleed het en bevind het dat Matlaopane ingevolge artikel 86…

|

Limpopo-departemente vasgevat oor R1,11 miljard se wanbesteding

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch AfriForum het vandag as deel van sy “Genoeg is Genoeg”-veldtog – wat Maandag afgeskop het – strafregtelike klagtes teen dr. Sipho Kababa, hoof van Limpopo se departement van gesondheid, en MC Matthews, rekenpligte beampte van die departement van onderwys van 2013 – 2014, ingedien.

|

AfriForum sê “Genoeg is Genoeg” nadat 13 provinsiale departementshoofde R11,63 miljard vermors

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch AfriForum se nasionale veldtog oor die wanbesteding van belastinggeld, “Genoeg is Genoeg”, is vandag tydens ’n mediakonferensie in Centurion bekend gestel. As deel van dié veldtog gaan die burgerregte-organisasie oor die volgende twee weke agt provinsies besoek waartydens strafregtelike klagtes ingevolge artikel 86(1) van die Wet op Openbare Finansiële Bestuur van 1999…

End of content

End of content