Stop eers dié gate (en wanbestuur) voordat Gauteng se krane leegloop, eis AfriForum
AfriForum het vandag ’n dringende beroep op die Johannesburg-metro gedoen om ’n grootskaalse inisiatief vir die herstel van waterlekkasies aan…
AfriForum het vandag ’n dringende beroep op die Johannesburg-metro gedoen om ’n grootskaalse inisiatief vir die herstel van waterlekkasies aan…
Beskikbare feite van onder meer die Departement van Water en Sanitasie (DWS) rakende die Stellenbosch-munisipaliteit se rioolsuiweringsaanlegte en die gehalte…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag met skok kennis geneem dat ’n aansoek om ’n watergebruikslisensie op die Departement van Water…
Die burgerregte-organisasie AfriForum is van mening dat die regering se eie nalatigheid en onbevoegdheid grootliks vir Suid-Afrika se waterprobleme verantwoordelik…
AfriForum het gister dié organisasie se #Skoonwater-projek vir 2018 by die Baviaanspoort-afvalwaterbehandelingswerke geloods. Takke regoor die land is ook gemobiliseer…
AfriForum het op 28 Augustus 2017 ’n brief aan Edna Molewa, minister van water en sanitasie, gerig in verband met…
AfriForum het in Augustus vanjaar verskeie klagtes oor rioolprobleme in Kakamas van lede ontvang.
Die burgerregte-organisasie AfriForum het gedurende Mei en Junie vanjaar die gehalte van drink- en rioolwater in 156 Suid-Afrikaanse dorpe getoets….
AfriForum het gister sy blou-en-groendruppelprojek vir 2017 in Randfontein bekend gestel en is besig om spanne regoor die land te…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing