#AfriForumStaanSaam vir skole: AfriForum skenk hulppakkette aan skole in Oos-Kaap
|

#AfriForumStaanSaam vir skole: AfriForum skenk hulppakkette aan skole in Oos-Kaap

Die AfriForum-takke in die Oos-Kaap het 10 hulppakkette aan skole in dié provinsie versprei as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Die skolehulppakkette bevat COVID-19-inligtingstukke, patrone vir gesigmaskers, klaskamerplakkate, elektroniese termometers, handreiniger en handreinigerstaanders. Die waarde van elke pakket beloop R6 500. In Port Elizabeth is…

#AfriForumStaanSaam vir Skole: Versoeke vir hulppakkette stroom in
|

#AfriForumStaanSaam vir Skole: Versoeke vir hulppakkette stroom in

AfriForum en AfriForum Jeug het op 5 Junie 2020 nóg skolehulppakkette na skole landwyd versprei as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek. Dít volg nadat honderde skole dié burgerregtewaghond om hulp genader het aangesien hulle steeds nie hulp van die Departement van Onderwys ontvang het om veilig te heropen nie. Altesaam 300 pakkette is vandag…

|

Konstitusionele Hof-uitspraak bevestig bestaansreg van Afrikaanse skole

AfriForum verwelkom die Konstitusionele Hof se beslissing in die saak tussen die Gautengse onderwysdepartement en die Hoërskool Overvaal se beheerliggaam, naamlik dat die onderwysdepartement se aansoek om appèl met koste verwerp word. Dié uitspraak volg nadat die Noord-Gautengse hoë hof in Januarie vanjaar beslis het dat die skool ’n enkelmedium Afrikaanse skool mag bly, nadat…

Betogers vereis lys van “skole soos Overvaal”
|

Betogers vereis lys van “skole soos Overvaal”

Die Gautengse onderwysdepartement moet ’n lys van “wit skole soos Overvaal” oorhandig sodat “dié probleem van rassisme” by ander skole óók ondersoek kan word. So lui die memorandum wat vandag tydens ’n massa-optog deur sowat 1000 betogers onder leiding van Cosatu aan die Hoërskool Overvaal en Gautengse onderwysdepartement oorhandig is. Die EFF, ANC, ANC-jeugliga en…

|

Gemengde reaksie oor gr. 9-skoolsertifikaat waaraan departement al 13 jaar beplan

Dertien jaar nadat die departement van basiese onderwys met groot fanfare ’n algemene onderwys- en opleidingsertifikaat (GET) vir gr. 9-leerlinge aangekondig het, is dit weer op die tafel. Onderwyskundiges het uiteenlopende sienings oor die jongste plan om vanaf 2017 ’n skoolverlatersertifikaat aan gr. 9’s uit te reik.

End of content

End of content