Libanon-vullisterrein kry volpunte vir AfriForum se vullisterreinoudit
AfriForum het die Libanon-vullisterrein in Westonaria in Februarie vanjaar besoek en geoudit om die jaarlikse nasionale vullisterreinoudit af te skop….
AfriForum het die Libanon-vullisterrein in Westonaria in Februarie vanjaar besoek en geoudit om die jaarlikse nasionale vullisterreinoudit af te skop….
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (wet no. 2…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag sy nasionale vullisterreinouditprojek by die Hatherley-vullisterrein in Mamelodi van stapel gestuur. Hierdie vullisterrein het in…
AfriForum het vandag sy stortingsterreinouditverslag bekend gestel en aan die departement van omgewingsake in Pretoria oorhandig. Mamogala Musekene, direkteur vir…
AfriForum het vandag sy nasionale vullisterreinouditprojek by die Groter Tzaneen Munisipaliteit in Tzaneen van stapel gestuur. Tydens dié geleentheid het…
AfriForum het ’n voorlegging aan die departement van omgewingsake se provinsiale lisensiëringstaakspanne gedoen ten einde die toestand van Suid-Afrika se…
Ammoniakvlakke in die Hartenbosrivier het vir die soveelste keer buitengewoon gestyg weens onklaar rioolwerke wat skoon ammoniak in die rivier…
AfriForum het vandag ’n dokument aan Edna Molewa, die minister van omgewingsake, gestuur waarin die organisasie kommer oor die toekoms…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing