AfriForum bevraagteken steeds voorgestelde wysiging van Skolewet – portefeuljekomiteevergadering bied min duidelikheid
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 28 November 2017 die portefeuljekomiteevergadering vir basiese onderwys bygewoon. Hierdie vergadering het gehandel oor die departement van…