Hartbeespoort-tak dien strafregtelike klag in teen Madibeng Plaaslike Munisipaliteit
| |

Hartbeespoort-tak dien strafregtelike klag in teen Madibeng Plaaslike Munisipaliteit

AfriForum se voorsitter van die Hartbeespoort-tak, Dennis Webster, het op 25 Julie ’n strafregtelike klag by die Hartbeespoortdam-polisiekantoor ingedien teen die waarnemende munisipale bestuurder van die Madibeng Plaaslike Munisipaliteit, Sello Maroga. Dit volg nadat dié tak reeds op 13 Julie ’n aanmaningsbrief aan Maroga gestuur het oor ’n sloot wat gegrawe is om riool na…

Hartbeespoort-tak rig aanmaningsbrief aan Madibeng Plaaslike Munisipaliteit
| |

Hartbeespoort-tak rig aanmaningsbrief aan Madibeng Plaaslike Munisipaliteit

AfriForum se Hartbeespoort-tak het op 13 Junie ’n aanmaningsbrief aan die munisipale bestuurder van die Madibeng Plaaslike Munisipaliteit gerig. Dit volg nadat dit aan die lig gekom het dat ’n sloot gegrawe is om rou riool direk na die Hartbeespoortdam te kanaliseer en dat ’n mangat wat oorvloei ook in dié dam inloop. Die tak…

Hartbeespoort-tak se brandspan red huis in landgoed van vlamme
| |

Hartbeespoort-tak se brandspan red huis in landgoed van vlamme

AfriForum se brandspan in Hartbeespoort het op 20 Mei om 17:20 ’n noodoproep ontvang van ’n huisbrand in die Bhubezi Village. Twee lede van die brandspan het hul onmiddellik na die toneel gehaas en die vlamme met beskikbare tuinslange begin blus. Kort daarna het AfriForum se waterkarre op die toneel aangekom. Die span het op…

End of content

End of content