Vyf rowers ná jaagtog in hegtenis geneem
Lede van AfriForum het op Saterdag 21 September 2019 gehelp om vyf gewapende rowers in hegtenis te neem ná ’n…
Lede van AfriForum het op Saterdag 21 September 2019 gehelp om vyf gewapende rowers in hegtenis te neem ná ’n…
AfriForum se Argent-plaaswag in Delmas en die Sundra SAPD het op 1 Julie 2019 altesaam 10 mense gearresteer.
Verskeie lede van AfriForum se Delmas-, Eloff- en Argent-buurtwag het op 8 en 9 Maart 2019 aan AfriForum se nasionale massapatrollie deelgeneem….
Op 8 Maart 2019 het AfriForum se buurtwagte in Secunda, Standerton, Piet Retief, Delmas, Eloff en Argent in samewerking met sekuriteitsmaatskappye en…
Ná verskeie motordiefstalpogings by die Malita-aftreeoord in Delmas – waartydens een voertuig gesteel is en talle ander se batterye gesteel…
Herfsland Aftreeoord in Delmas het by verskeie geleenthede die plaaslike owerheid genader vir hulp om noodsaaklike onderhoud aan hul palissadeheining…
AfriForum se buurtwagte in Mpumalanga-Wes, wat insluit Standerton, Secunda, Delmas, Witbank en Piet Retief, het op Vrydag 20 Julie…
AfriForum se buurtwagte sowel as plaaswagte in Witrivier, Piet Retief, Machadodorp, Lydenburg, die Cairn Burnside-plaaswag (Nelspruit), Witbank, die Argent-plaaswag (Delmas),…
AfriForum se takke in Mpumalanga het op Dinsdag 21 November 2017 memorandums aan die plaaslike polisiestasies in dié provinsie oorhandig…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 16 Augustus 2017 ‘n buurtwag in die groter Delmas-omgewing gestig om misdaad te takel en om…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing