AfriForum-tak in Delareyville hou aan om water aan inwoners te voorsien
Die waterkrisis in Delareyville is steeds nie verby nie, en die gemeenskap en die plaaslike AfriForum-tak voorsien steeds water.
Die waterkrisis in Delareyville is steeds nie verby nie, en die gemeenskap en die plaaslike AfriForum-tak voorsien steeds water.
Weens die feit dat die gemeenskap van Delareyville sedert verlede week geen water het nie, het die plaaslike AfriForum-tak en…
As deel van AfriForum se Maand van Selfstandigheid het die AfriForum-tak in Delareyville die dorp beveilig deur verlore en moeilik…
’n Lid van AfriForum se Delareyville-tak het besluit dat slaggate in dié dorp herstel moet word. James Kukard het die…
Te midde van groot waterskaarste in Delareyville het die AfriForum-tak ’n enorme waterlek op die hoek van Visagie- en Delareystraat…
Dele van die Delareyville-gemeenskap het vanoggend in opstand gekom as gevolg van ’n konstante gebrek aan watertoevoer in die hele…
Die AfriForum-takke in die Tswaing-gebied naamlik Delareyville, Ottosdal, en Sannieshof het genoeg gehad van die waterkrisis in dié gebied. Die…
AfriForum het water in 27 dorpe in Noordwes tydens Mei 2017 getoets om die gehalte van dié dorpe se drink- en…
Die AfriForum-tak in Delareyville is besig met instandhoudingswerk in die dorp aangesien die Tswaing Plaaslike Munisipaliteit versuim om sy pligte…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se takke binne die grense van die Tswaing Plaaslike Munisipaliteit, naamlik Delareyville, Ottosdal en Sannieshof, het op…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing