AfriForum staan De Goede Hoop-koshuis tydens watertekort by
|

AfriForum staan De Goede Hoop-koshuis tydens watertekort by

AfriForum se Waverley-tak het op 4 September 2019 water aan die De Goede Hoop-koshuis naby aan die Universiteit van Pretoria voorsien toe koshuisinwoners vir geruime tyd sonder water gelaat is nadat ’n waterpyp gebars het. Die koshuis het AfriForum om hulp genader nadat studente vir ’n paar dae geen lopende water gehad het nie. “Die…

|

De Goede Hoop-koshuis se huiskomitee ploeg terug in hul gemeenskap

Die De Goede Hoop-koshuis het gister sy eerste huiskomiteelede (HK-lede) vir 2017 tydens ʼn gemeenskapsprojek in Derdepoort, Pretoria, bekend gemaak waar hulle kinders by ʼn kleuterskool met speletjies en versnaperings verras het. De Goede Hoop is ’n privaat koshuis wat deur AfriForum gefinansier word en op ’n Christelike grondslag geskoei is. Dit sal onafhanklik van…

|

De Goede Hoop hou inligtingsaand vir potensiële huiskomitee

Sowat 25 ingeskrewe studente aan die Universiteit van Pretoria (UP) het gister in aanloop tot die De Goede Hoop huiskomitee-verkiesing ʼn inligtingsessie en besigtigingstoer by dié nuutsgestigte koshuis gehad wat in 2017 sy deure open. Dié koshuis het ten doel om ʼn inklusiewe tuiste vir enige Afrikaanssprekende Tukkie-student te wees en kan beskryf word as…

|

Afrikaanse studente uitgenooi na De Goede Hoop-besoekersdag

AfriForum se De Goede Hoop-koshuis wat volgende jaar sy deure by die Universiteit van Pretoria (UP) oopmaak, bied op 30 Julie ʼn besoekersdag aan vir alle Afrikaanse studente wat belangstel om dié koshuis hul tuiste tydens hul universiteitsloopbaan te maak. Die koshuis het ten doel om ʼn inklusiewe tuiste vir enige Afrikaanssprekende Tukkie-student te wees…

|

De Goede Hoop-koshuis: ʼn tuiste vir enige Afrikaanse Tukkie

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Die De Goede Hoop-koshuis wat volgende jaar sy deure by die Universiteit van Pretoria (UP) oopmaak wil ʼn inklusiewe tuiste wees vir enige Afrikaanssprekende Tukkies-student. Dié koshuis sal deur AfriForum gefinansier word, op ’n Christelike-grondslag geskoei wees en  onafhanklik van UP se koshuise funksioneer. AfriForum beskryf De Goede Hoop as ʼn kultuurinstelling…

End of content

End of content