Perderuiters op 'n herdenkingsrit na Suid-Afrikaanse erfenisgebiede en monumente pak die lang pad aan – AfriForum en Kraal Uitgewers is trotse borge
‘n Groep van nege perderuiters wat meemaak aan ‘n historiese herdenkingsrit vanaf Bloemfontein na Kimberley om verskeie erfenisgebiede en monumente te besoek, het gister…