|

AfriForum se Kempton Park-tak kom tot redding van verwaarloosde diere in gemeenskap

“Ons wag nie vir iemand om ons probleme op te los nie. Ons glo daarin om self in te gryp en ons hande vuil te maak,” sê Jan Vermaak, voorsitter van AfriForum se Kempton Park-tak, wat die afgelope week as deel van die burgerregteorganisasie se #VegEnBou-veldtog verskeie volhoubare projekte uitgerol het. Dié tak ken van…

AfriForum se Centurion-tak skenk geld aan plaaslike DBV
| |

AfriForum se Centurion-tak skenk geld aan plaaslike DBV

AfriForum se nuutgestigte Centurion-tak het op 21 Julie 2020 reeds hul eerste projek ná hul onlangse stigting aangepak deur R1 500 aan die Tshwane Dierebeskermingsvereniging (DBV) te skenk. Die DBV het ’n groot behoefte aan fondse om die diere se mediese kostes te betaal en daarom het die tak dit goed gedink om dié nood…

AfriForum Jeug in Ellisras samel kos vir DBV in
|

AfriForum Jeug in Ellisras samel kos vir DBV in

Die burgerregtewaghond AfriForum se jeugvleuel in Ellisras het op 16 November 2019 kos vir die plaaslike Dierebeskermingsvereniging (DBV) ingesamel en aan dié organisasie oorhandig om die druk wat hulle tydens die feesseisoen ervaar, te help verlig. Die jeug het ook met van die diere gestap en gehelp met sommige van die DBV se daaglikse pligte. Altesaam 77,19 kg…

End of content

End of content