|

Sakeregtewaghond werp lig op rewolusionêre kriptogeldeenhede

Die sakeregtewaghond AfriSake het vandag ’n konferensie in Pretoria aangebied waar kenners meer lig op die radikale ekonomiese tegnologiese revolusie gewerp het wat reeds deur konsepte soos blokkettings en kriptogeldeenhede teweeggebring word. Terwyl die wêreld aan die gons is oor kriptogeldeenhede soos bitcoin en ethereum, meen ekonome dit moet steeds eerder as ’n spekulatiewe as…

|

Is SA op pad na ’n rampspoedige grondtragedie?

Die retoriek en ideologies gedrewe uitsprake en feller wordende “afvat”-dreigemente rondom grond, en meer spesifiek plase, kan nie langer geïgnoreer word nie. Sekere landbou-organisasies en kundiges het tot onlangs nog nie histeries hewig gereageer op opruiende uitsprake rondom grond deur sekere politici en ander magshongeres en magsdronkes binne die ANC-regering nie. Miskien kan dit toegeskryf…

End of content

End of content