AfriForum se Upington-tak maak rioolpyp oop
| |

AfriForum se Upington-tak maak rioolpyp oop

Op  14 April het ’n lid van AfriForum se Upington-tak vir Werner Strauss, distrikskoördineerder in die Kalahari, gekontak en gevra of die tak moontlik hulp aan Jan Nel kan verleen met riool wat in sy persele invloei. Dit volg nadat twee van Nel se huurders oor die riool-kwessie kontrak wou breek. Die Duitse motorvervaardigers van…

Oranjerivier nou rivier van riool
| |

Oranjerivier nou rivier van riool

Die AfriForum-tak in Upington het op 27 Oktober ’n brief aan die Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit gerig nadat dit onder dié tak se aandag gekom het dat die munisipaliteit al vir die afgelope paar jaar duisende liters rou riool in die Oranjerivier inpomp om kostes te bespaar. Die rioolwater moet aanvanklik eers deur ’n suiweringsproses…

End of content

End of content