AfriForum eis antwoorde van die president en die Gautengse premier oor beloofde leefstyloudits van staatsamptenare
|

AfriForum eis antwoorde van die president en die Gautengse premier oor beloofde leefstyloudits van staatsamptenare

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n brief aan president Cyril Ramaphosa en die Gautengse premier David Makhura gestuur wat duidelikheid eis rakende die verloop van die leefstyloudits van senior staatsamptenare. In Februarie 2018 het pres. Ramaphosa beloof dat leefstyloudits uitgevoer sou word op ministers en senior staatsamptenare, ’n belofte wat hy in Augustus 2020 herhaal…

Makhura se wanoptrede dompel Tshwane-metro in chaos
| |

Makhura se wanoptrede dompel Tshwane-metro in chaos

Die aanstelling van Mpho Nawa as hoofadministrateur van die Tshwane-metro het daartoe gelei dat ’n begroting onregmatig goedgekeur is wat duisende Pretorianers tans hoofbrekings gee. AfriForum het reeds hofstukke beteken om die besluit oor die begroting ter syde te stel, asook om te eis dat ’n nuwe proses moet begin om ’n nuwe begroting goed…

AfriForum nader premier opnuut oor Lesufi se afdanking
| |

AfriForum nader premier opnuut oor Lesufi se afdanking

AfriForum stuur vandag ’n tweede brief aan David Makhura, Gautengse premier, waarin die burgerregteorganisasie opnuut hul misnoeë uitspreek oor die voortdurende chaos wat by talle skole in Gauteng heers weens ongeplaaste of verkeerdelik-geplaaste leerders. Talle skole moes reeds op 20 Januarie 2020 hul deure sluit uit vrees weens dae lange protesoptogte deur ongelukkige en gefrustreerde ouers. Dít…

AfriForum eis Lesufi se afdanking – omvattende veldtog volg
| |

AfriForum eis Lesufi se afdanking – omvattende veldtog volg

Die burgerregteorganisasie AfriForum kondig op 20 November 2019 ’n omvattende veldtog aan om die afdanking van Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, van die premier, David Makhura, te eis. Dít volg nadat AfriForum oorstroom is met versoeke van ouers wat genoeg van die LUR se kleitrappery met die huidige plasingsproses gehad het, en ook oor vele…

End of content

End of content