Dana Snyman praat oor hoop by Velddrif-takstigting
|

Dana Snyman praat oor hoop by Velddrif-takstigting

AfriForum het gisteraand ’n nuwe tak en buurtwag in Velddrif in die Wes-Kaap gestig. Die gewilde skrywer Dana Snyman was die gasspreker by die geleentheid by die Riviera-hotel. Hy het oor die tema Is daar hoop? gepraat. Snyman het mense aangemoedig om by AfriForum aan te sluit omdat die burgerregte-organisasie al bewys het dat hulle…

End of content

End of content