AfriForum skenk handreiniger aan Wes-Kaapse instansies
Die burgerregteorganisasie AfriForum het van 14 tot 23 April 2020 3 000 botteltjies handreiniger aan instansies in verskeie Wes-Kaapse dorpe geskenk. Hierdie instansies…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het van 14 tot 23 April 2020 3 000 botteltjies handreiniger aan instansies in verskeie Wes-Kaapse dorpe geskenk. Hierdie instansies…
Die AfriForum-tak in Hertzogville het kospakkies opgemaak om gemeenskapslede wat deur die COVID-19-pandemie geraak word, te ondersteun. Die tak het…
AfriForum se Groter Pretoria-takke het op 17 en 20 April 2020 handreiniger en gesigmaskers ontvang om hulle en die gemeenskap teen…
Staat van inperking: AfriForum verwelkom verslapping
“Wat julle dalk as klein goedjies of dade beskou, bring vir ons groot opwinding. Dit laat ons ou mensies se…
Terwyl party mense in hierdie tyd van inperking wel genoeg kos en ander benodighede het om gemaklik te leef, is…
Die AfriForum-tak in Marble-Hall het op 21 April 2020 handreiniger en gesigmaskers ontvang om taklede en die gemeenskap teen die opdoen van…
Die taakspan gestig deur die burgerregteorganisasie AfriForum en die familieboernetwerk Saai, in samewerking met Solidariteit Helpende Hand se Josef Silo’s-projek,…
Die AfriForum-tak in Heilbron het op ’n amptelike versoek van die Departement van Gesondheid op 18 April 2020 gehelp om meer…
AfriForum se Bethlehem-tak het op 16 en 17 April 2020 handreiniger aan ouetehuise in Bethlehem en Paul Roux geskenk om die veiligheid…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing