AfriForum wen saak oor COVID-19-kwarantynkamp
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag die saak oor die Departement van Gesondheid se haglike COVID-19-kwarantynkamp in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag die saak oor die Departement van Gesondheid se haglike COVID-19-kwarantynkamp in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in…
Ek het vanoggend die eerste keer tannie van ’n fris, gesonde babaseuntjie geword. Vandag dink ek weer hoe waar die…
Deur Marnus Kamfer, regs-en-risikobestuurder vir Gemeenskapsveiligheid Vuurwapeneienaars het die afgelope paar jaar omtrént die wind van voor gekry. Die vereistes…
AfriForum sal Woensdag ’n dringende aansoek in die hooggeregshof in Pretoria bring teen die omstrede Zithabeseni-kwarantynkamp buite Groblersdal waar meer…
AfriForum het vandag gereël dat ’n span privaat mediese dienste die haglike Zithabeseni-kwarantynkamp naby Groblersdal besoek om sowat 107 inwoners…
AfriForum en Solidariteit gaan die Konstitusionele Hof direk nader met ’n appèlaansoek teen die uitspraak in die hooggeregshof in Pretoria…
AfriForum het sy regspan opdrag gegee om die Konstitusionele Hof direk te nader met ’n appèlaansoek teen die beslissing van…
Die AfriForum-takke in Bloemfontein het R90 000 aan Solidariteit Helpende Hand se noodfonds geskenk wat dié diensorganisasie verder in staat sal…
AfriForum het ingegryp ná ’n dringende pleidooi van ’n gesin van Midrand wat in haglike omstandighede in ’n COVID-19-kwarantynkamp…
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het op 28 April 2020 handreiniger en gesigmaskers aan die gemeenskap geskenk om hulle teen die opdoen van…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing