Minister moet irrasionele risikovlak-3-regulasies herroep
AfriForum doen ’n beroep op dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, Minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, om die irrasionele regulasies te…
AfriForum doen ’n beroep op dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, Minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, om die irrasionele regulasies te…
AfriForum se Pietersburg-tak het op 23 Mei 2020 die Hoër Tegniese Skool Tom Naudé se skoolterrein, werkwinkel en koshuis met ongeveer 400 liter…
Die burgerregteorganisasie AfriForum gaan voort met stappe, insluitend regsaksie, om te verseker dat Suid-Afrikaners wat tans in die buiteland gestrand…
AfriForum se Springbok-tak het in die week van 18 Mei 2020 twee maande se vitamienaanvullers aan die Namakwaland-ouetehuis geskenk. Dit volg…
Die burgerregteorganisasie AfriForum skop vandag sy #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek af om skole te help om gereed te maak vir heropening….
Die AfriForum-tak in Senekal het op 22 Mei 2020 kospakkies aan 18 behoeftige gesinne in dié dorp voorsien. Die tak het met…
Die AfriForum-tak in Marble Hall het Laerskool Marble Hall op 23 Mei 2020 met ongeveer 1 100 liter ontsmettingsmiddel skoongemaak om dié skool…
“Ek dink julle het vandag vir hierdie mense hoop gebring. Hier is honderde mense wat nou vanaand met ’n vol…
Die COVID-19-taakspan het vandag voortgegaan om kos aan mense in nood te voorsien en het kragte met Cradle of Hope,…
Die AfriForum-tak in Ventersdorp is fluks besig om voedsel in samewerking met Solidariteit Helpende Hand, Klop (’n plaaslike gemeenskapsprojek) en…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing