AfriForum se Kuruman-tak ontsmet middedorp
Die AfriForum-tak in Kuruman het op 29 Mei 2020 inisiatief geneem om die middedorp te ontsmet om te verseker dat die inwoners…
Die AfriForum-tak in Kuruman het op 29 Mei 2020 inisiatief geneem om die middedorp te ontsmet om te verseker dat die inwoners…
AfriForum se Springbok-tak het in die week van 29 Mei 2020 skolehulppakkette aan Springbok Christian Academy en die Primêre Skool Springbok…
AfriForum eis antwoorde by al die betrokke staatsdepartemente, insluitend die Departement van Binnelandse Sake en die Departement van Internasionale Betrekkinge…
AfriForum se takke in die Hoogland-distrik het die afgelope maand meer as 9 ton voedsel aan verskeie gesinne uitgedeel. Dié…
Die AfriForum-tak in Brits het skolehulppakkette aan vier skole in die Brits-omgewing voorsien as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek…
Suid-Afrikaners is nou reeds vir meer as 60 dae weens die staat van inperking in ongewone omstandighede vasgevang. Die uitwerking…
AfriForum is steeds bekommerd oor die voortgesette plan van die Gautengse Departement van Onderwys, waarin dié departement werklose jongmense –…
Die COVID-19-taakspan – gestig deur die burgerregteorganisasie AfriForum, die familieboernetwerk Saai en Solidariteit Helpende Hand – het vandag in samewerking…
Die AfriForum-tak in Welkom het op 27 en 28 Mei 2020 nóg ’n voedselskenking van 5,5 ton aan gemeenskappe in nood versprei. Verskeie…
Die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek, wat in samewerking met AfriForum se gemeenskapstrukture en AfriForum Jeug van stapel gestuur is, het honderde…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing