|

COVID-19-taakspan skenk voedsel aan 70 Coligny-gesinne

Die COVID-19-taakspan het vandag in samewerking met die Willow Valley-hoenderplaas, Easy Greens Farming and Farm Produce en Laeveld Agrochem kosvoorraad aan 70 behoeftige gesinne in Coligny geskenk. Die burgerregte-organisasie, tesame met Solidariteit Helpende Hand, Saai en ander organisasies, het reeds sedert die staat van inperking byna 280 ton voedsel aan behoeftiges regoor die land geskenk….

COVID-19-taakspan voorsien weer voedsel aan Coligny-gesinne
|

COVID-19-taakspan voorsien weer voedsel aan Coligny-gesinne

Die COVID-19-taakspan – gestig deur die burgerregteorganisasie AfriForum en die familieboernetwerk Saai – het vandag in samewerking met die Willow Valley-hoenderplaas en Easy Greens Farming and Farm Produce voedsel aan 70 gesinne in Coligny geskenk. Die taakspan het ’n maand se kosvoorraad aan elke gesin geskenk om hul voedselnood te help verlig. Sandra van Zyl,…

COVID-19-taakspan verskaf 300 kospakke aan gesinne in nood
| |

COVID-19-taakspan verskaf 300 kospakke aan gesinne in nood

Die COVID-19-taakspan, wat gestig is deur die burgerregteorganisasie AfriForum en die familieboernetwerk Saai, het vandag kos en noodsaaklike items aan gesinne in nood in Sonop in Noordwes verskaf. Die taakspan het 300 bokse met kos en ander basiese kookbenodighede verpak, wat koffie, suiker, sout en melkpoeier insluit. Hierdie besending bevat genoeg kos vir 300 gesinne…

Kyk: Covid-19-taakspan voed tientalle behoeftige gesinne in Coligny
|

Kyk: Covid-19-taakspan voed tientalle behoeftige gesinne in Coligny

  Meer as 70 behoeftige gesinne van Coligny, ’n plattelandse dorpie in Noordwes, het vir die volgende maand kos danksy AfriForum, Saai, die Mark Fish Stigting en ’n weldoener hoenderboer van Ventersdorp. Die burgerregte-waghond se Covid-19-taakspan het vandag pakkies, wat elk met ’n maand se kosvoorraad gevul is, by die NG-gemeente in Coligny afgelewer waarna dit…

COVID-19-taakspan voorsien voedsel aan Coligny-gesinne
|

COVID-19-taakspan voorsien voedsel aan Coligny-gesinne

Die COVID-19-taakspan – gestig deur die burgerregteorganisasie AfriForum en die familieboernetwerk Saai – het op 12 Junie 2020 in samewerking met die Mark Fish Foundation en die Willow Valley-hoenderplaas voedsel aan meer as 100 gesinne in Coligny geskenk nadat die AfriForum-buurtwag in dié dorp die taakspan van die nood ingelig het. Die taakspan het bokse met…

COVID-19-taakspan versprei kos aan 200 gesinne
|

COVID-19-taakspan versprei kos aan 200 gesinne

Die COVID-19-taakspan – wat deur die burgerregteorganisasie AfriForum en die familieboernetwerk Saai gestig is – het vandag 300 kospakkies en 200 brode afgelewer by Tshwane North Outreach, ’n uitreikorganisasie in Wolmer, Pretoria. Die Vrouelandbou-unie (VLU) se Wolmer-tak het die taakspan ingelig oor die nood in dié omgewing. Tshwane North Outreach sal die pakkies aan 200…

AfriForum versprei nog voedsel in die Suid-Kaap
|

AfriForum versprei nog voedsel in die Suid-Kaap

Die COVID-19-taakspan, wat uit AfriForum, Saai en Solidariteit Helpende Hand bestaan, het op 27 en 28 Mei 2020 ’n ton Genesis-kitsmaaltye na dorpe in die Suid-Kaap versprei, wat Albertinia, Riversdal, Stilbaai, Mosselbaai, George en Oudtshoorn insluit. AfriForum se buurt- en plaaswagstrukture het ook gehelp om doeltreffende en vinnige verspreiding te verseker. Dié skenking is moontlik gemaak danksy…

COVID-19-taakspan staan hulpbehoewende kinders en diereskuilings by
|

COVID-19-taakspan staan hulpbehoewende kinders en diereskuilings by

Die COVID-19-taakspan – gestig deur die burgerregteorganisasie AfriForum, die familieboernetwerk Saai en Solidariteit Helpende Hand – het vandag in samewerking met Laeveld Agrochem en die Mark Fish Foundation skenkings by die Sonstraaltjie-kleuterskool in Brits, asook 2 ton hondekos wat deur Top Tail en Enerpets geskenk is by verskeie diereskuilings in Gauteng afgelewer. Die taakspan het bokse…

End of content

End of content