|

Barmhartige boer skenk reusevrag graan vir voedselverspreidingsprojek

“Ons is vanjaar met ’n redelike oes in ons omgewing geseën en ons wou terugploeg in ons gemeenskap en mense help wat veral nou in dié krisistyd nie kos op die tafel kan sit nie,” sê Lukie Vermees, ’n barmhartige boer wat onlangs ’n reusevrag graan aan AfriForum geskenk het. Dié graan gaan nou tot…

ANC se voortgesette druk vir onteiening van privaat eiendom sal almal benadeel
|

ANC se voortgesette druk vir onteiening van privaat eiendom sal almal benadeel

AfriForum bestempel die ANC se stelling dat onteiening sonder vergoeding weer ondersoek moet word as ’n blinde najaag van ideologiese denke wat tot nadeel van die samelewing in geheel sal wees. Die burgerregteorganisasie is reeds besig om in samewerking met verskeie kundiges ’n omvattende plan vir herstel – wat onder meer op die ekonomie fokus…

AfriForum maak voorstelle aan NIOS nadat epidemiologieverslag wéér met foute gepubliseer word
|

AfriForum maak voorstelle aan NIOS nadat epidemiologieverslag wéér met foute gepubliseer word

AfriForum het vandag in ’n brief aan die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (NIOS) kommer uitgespreek oor die interne hersieningsprosesse en die verslagskrywingmetodologie wat deur die NIOS gevolg word. Die AfriForum Navorsingsinstituut (ANI) het vasgestel dat die totale getal bevestigde COVID-19-gevalle vir die ouderdomsgroep 35–39 verkeerdelik as 9 794 in die hergepubliseerde epidemiologieverslag vir week 25…

Kerke in Mpumalanga ontsmet
|

Kerke in Mpumalanga ontsmet

AfriForum het die afgelope paar dae gehelp om kerke in Bethal, Leandra en Morgenzon te ontsmet ter voorbereiding van hul heropening. Dit volg ná die aankondiging dat kerkdienste volgens bepaalde regulasies op vlak 3 van die landwye COVID-19-inperking mag voortgaan. Die regulasies dui onder meer aan dat slegs ’n bepaalde hoeveelheid kerkgangers tydens dienste toegelaat…

Onregmatige arrestasies: Skuldige beamptes moet aan die pen ry
|

Onregmatige arrestasies: Skuldige beamptes moet aan die pen ry

AfriForum het ’n regspan aangestel om twee slagoffers van vermoedelike onregmatige arrestasies – wat tydens die landwye inperking plaasgevind het – in hulle onderskeie sake by te staan. Tydens  die eerste voorval is ’n man met ’n geldige permit deur die SAPD afgetrek en op grond van ivoorverwante-oortredings gearresteer omdat hy ’n paar ou koedoehorings…

Vervoerdepartement maak dit onmoontlik om wetsgehoorsaam te wees – AfriForum
|

Vervoerdepartement maak dit onmoontlik om wetsgehoorsaam te wees – AfriForum

AfriForum het vandag in ’n brief aan Fikile Mbalula, die Minister van Vervoer, geëis dat die aanlyn besprekingstelsel oopgestel word sodat die publiek kan aansoek doen vir die uitneem en hernuwing van bestuurslisensies. Die burgerregteorganisasie het ook aangedui dat regstappe gedoen sal word indien die stelsel nie binne ’n redelike tyd oopgestel word nie. Aansoeke…

Solidariteit Beweging waarsku teen gevolge van verdere inperking in huidige formaat
|

Solidariteit Beweging waarsku teen gevolge van verdere inperking in huidige formaat

Die Solidariteit Beweging het gewaarsku dat ’n verlenging van die inperkingsperiode in die formaat soos wat dit tans daar uitsien, tot gevolg gaan hê dat die staat van inperking kan inplof. Dít volg nadat President Cyril Ramaphosa vanaand aangekondig het dat Suid-Afrika se staat van inperking tot einde April verleng gaan word. Die Beweging bestaan…

Solidariteit Beweging het ’n aksieplan teen Koronavirus
|

Solidariteit Beweging het ’n aksieplan teen Koronavirus

  Die Solidariteit Beweging en sy instellings het vandag omvattende planne bekendgemaak in die stryd teen die Koronavirus (COVID-19) wat wêreldwyd krisisafmetings begin aanneem het. Wêreldwyd het meer as 200 000 mense die virus tot dusver opgedoen, terwyl meer as 8 000 gesterf het. In Suid-Afrika het 116 mense reeds positief getoets.  (18 Maart) Dr. Dirk Hermann,…

End of content

End of content