|

Onteiening sonder vergoeding: AfriForum en Cope snoer kragte saam

“Ons wil die voorbeeld stel dat verskillende Suid-Afrikaanse gemeenskappe saam kan werk omdat eiendomsregte in almal se belang is.” Só het Kallie Kriel, uitvoerende hoof van die burgerregte-organisasie AfriForum, vandag tydens ’n gesamentlike konferensie met die opposisieparty COPE in Pretoria gesê. Daar is tydens dié konferensie aangekondig dat AfriForum en Cope hande in die stryd…

Meer as duisend trotseer reënweer tydens optog teen plaasmoorde
|

Meer as duisend trotseer reënweer tydens optog teen plaasmoorde

“As ons nie almal nou gaan saamstaan nie, weet ek nie waar ons voedsel eendag vandaan gaan kom nie.” Só sê dr. Duncan Prinsloo, ‘n veearts en voormalige boer van Bronkhorstpruit, wat vandag met applous gegroet is tydens ’n gesamentlike optog teen plaasmoorde wat deur AfriForum, die vakbond Solidariteit, die landbou-unie TLU SA, asook opposisiepartye…

|

Optogte nodig om plaasmoorde op agenda te hou

Die kwessie van plaasmoorde en die wrede brutaliteit waarmee dit gepaard gaan, moet op die agenda gehou word en nasionaal en internasionaal in die kollig geplaas word. AfriForum, Solidariteit, TLU SA, die DA, die VF Plus en Cope het vandag op ’n mediakonferensie verduidelik waarom dit noodsaaklik is dat deurlopend standpunt teen plaasmoorde asook al…

End of content

End of content