|

AfriForum vra nuwe OB om jeugliga-president oor moontlike Gupta-bande te ondersoek

Die burgerregte-organisasie het adv. Busisiwe Mkhwebane, wat vandag met haar termyn as Openbare Beskermer (OB) begin het, versoek om Collen Maine, omstrede president van die ANC-jeugliga, se moontlike bande met die Guptas te ondersoek. Dit kom nadat dit aan die lig gekom het dat Maine in 2015 glo hulp van die Guptas gekry het om…

End of content

End of content