Coligny-tak rig aanmaning aan Ditsobotla Plaaslike Munisipaliteit
| |

Coligny-tak rig aanmaning aan Ditsobotla Plaaslike Munisipaliteit

Die AfriForum-tak in Coligny het op 24 Maart ’n aanmaningsbrief aan die Ditsobotla Plaaslike Munisipaliteit gerig om druk op dié munisipaliteit uit te oefen om die onvoltooide rioolstelsel klaar te maak. AfriForum eis dat die munisipaliteit die nuwe rioolstelsel binne drie maande moet voltooi en ’n gesonde omgewing vir die inwoners van die dorp moet…

|

COVID-19-taakspan skenk voedsel aan 70 Coligny-gesinne

Die COVID-19-taakspan het vandag in samewerking met die Willow Valley-hoenderplaas, Easy Greens Farming and Farm Produce en Laeveld Agrochem kosvoorraad aan 70 behoeftige gesinne in Coligny geskenk. Die burgerregte-organisasie, tesame met Solidariteit Helpende Hand, Saai en ander organisasies, het reeds sedert die staat van inperking byna 280 ton voedsel aan behoeftiges regoor die land geskenk….

Kyk: Covid-19-taakspan voed tientalle behoeftige gesinne in Coligny
|

Kyk: Covid-19-taakspan voed tientalle behoeftige gesinne in Coligny

  Meer as 70 behoeftige gesinne van Coligny, ’n plattelandse dorpie in Noordwes, het vir die volgende maand kos danksy AfriForum, Saai, die Mark Fish Stigting en ’n weldoener hoenderboer van Ventersdorp. Die burgerregte-waghond se Covid-19-taakspan het vandag pakkies, wat elk met ’n maand se kosvoorraad gevul is, by die NG-gemeente in Coligny afgelewer waarna dit…

COVID-19-taakspan voorsien voedsel aan Coligny-gesinne
|

COVID-19-taakspan voorsien voedsel aan Coligny-gesinne

Die COVID-19-taakspan – gestig deur die burgerregteorganisasie AfriForum en die familieboernetwerk Saai – het op 12 Junie 2020 in samewerking met die Mark Fish Foundation en die Willow Valley-hoenderplaas voedsel aan meer as 100 gesinne in Coligny geskenk nadat die AfriForum-buurtwag in dié dorp die taakspan van die nood ingelig het. Die taakspan het bokse met…

|

Forum Nuus: Colingy-2 op borgtog van R 20 000 elk vrygelaat

Pieter Dooreward en Phillip Schutte van Coligny, wat vroeër aan moord skuldig bevind is, is vandag op borgtog van R20 000 elk vrygelaat. Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het gesê “ons weet die mans is onskuldig en hulle verdien nie om ’n dag langer in die gevangenis te wees nie. Hulle is reeds 13 maande…

Coligny-2 op borgtog van R20 000 elk vrygelaat
|

Coligny-2 op borgtog van R20 000 elk vrygelaat

Pieter Doorewaard en Phillip Schutte is vanoggend elk op borgtog van R20 000 in die hooggeregshof in Mmabatho vrygelaat. Hulle het voor regter Ronnie Hendricks verskyn. Doorewaard en Schutte van Coligny is vroeër deur Hendricks aan die moord op die tiener Matlhomola Moshoeu skuldig bevind. Hulle het daarna spesiale verlof gekry om direk by die appèlhof…

(Video) Uitspraak in borgtogaansoek van Coligny-mans voorbehou
|

(Video) Uitspraak in borgtogaansoek van Coligny-mans voorbehou

  Regter Ronnie Hendricks het vandag in die hooggeregshof in Mmabatho uitspraak voorbehou in die borgtogaansoek van Pieter Doorewaard en Phillip Schutte van Coligny. Dit kom nadat die mans, wat aan die moord op die tiener Matlhomola Moshoeu skuldig bevind is, vroeër spesiale verlof gekry het om direk by die appèlhof in Bloemfontein te kan…

AfriForum verwelkom dat Coligny-twee se aansoek om verlof tot appèl toegestaan is
|

AfriForum verwelkom dat Coligny-twee se aansoek om verlof tot appèl toegestaan is

AfriForum verwelkom die spesiale verlof wat Pieter Doorewaard en Phillip Schutte van Coligny ontvang het om direk by die appèlhof in Bloemfontein te kan appelleer teen hul skuldigbevinding deur die hoë hof in Mmabatho aan die moord op die tiener Matlhomola Moshoeu. Dít volg nadat Doorewaard en Schutte se regspan onder leiding van adv. Barry…

|

HOU DOP: Kallie Kriel in Mahikeng vir Coligny-saak

Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, woon vandag die hofverrigtinge in die hooggeregshof in Mahikeng in Noordwes by vir die vonnisoplegging van Pieter Doorewaard en Phillip Schutte. Die twee mans is verlede jaar in Oktober aan die moord op Matlhomola Moshoeu  (16) skuldig bevind. Doorewaard en Schutte het hom betrap waar hy sonneblomme gesteel het….

|

Coligny se wonde is baie diep

Coligny, die vergete en vergane plattelandse dorpie in Noordwes, sal nooit weer dieselfde wees nie. Byna ’n maand nadat betogings, plundertogte en brandstigting talle inwoners onverhoeds betrap het, is die gemeenskappe steeds verpletter en uitmekaar geruk. Daar is ’n onderliggende verslaentheid, onrustigheid, wantroue tussen mense van verskillende rasse en ’n algemene gevoel van waarheen nou?…

End of content

End of content