Cassanga-familie eis geregtigheid vir “vermoorde” pa, maar geregtigheid vertraag deur Tembisa-onluste
| |

Cassanga-familie eis geregtigheid vir “vermoorde” pa, maar geregtigheid vertraag deur Tembisa-onluste

Die familie van JJ Cassanga, ’n veiligheidswag wat na bewering deur stakende Clover-werknemers vermoor is, het gevra dat die wiele van geregtigheid met dringendheid draai. Dit sou egter nie hierdie week gebeur nie. Die vyf mans wat daarvan beskuldig word dat hulle Cassanga en Terence Tegg vermoor het, het nie gister in die Thembisa Landdroshof…

Clover-aanvalle: Verrigtinge in borgaansoek uitgestel; beskuldigdes steeds in aanhouding
| |

Clover-aanvalle: Verrigtinge in borgaansoek uitgestel; beskuldigdes steeds in aanhouding

Die verrigtinge in die borgaansoek van Lesiba Mantsi, Ralph Shingange en Melford Rammutla, drie van die beskuldigdes wat aangekla word van onder meer die moord op Terence Tegg en JJ Cassanga tydens die Clover-staking in Februarie vanjaar, is vandag in die Tembisa Landdroshof tot 4 Augustus uitgestel. Mantsi se regsverteenwoordiger het vandag sy kruisondervraging van…

Clover-aanvalle: Borgaansoek van drie beskuldigdes vorder
| |

Clover-aanvalle: Borgaansoek van drie beskuldigdes vorder

AfriForum se privaatvervolgingseenheid was vandag weer in die Thembisa Landdroshof om vir Michele Bebbington, asook die Cassanga-familie, te verteenwoordig. Die borgaansoek van Lesiba Mantsi, Melford Rammutla en Ralph Shingane het vandag hervat nadat dit op 6 Junie 2022 uitgestel is. Die aansoek is op die vorige geleentheid uitgestel omdat die verdediging ’n aansoek gebring het…

End of content

End of content