|

Kyk (Video): Derby-Lewis oor die lewe na sy vrylating

Suid-Afrika is besig om stadig maar seker te vergaan meen die veroordeelde moordenaar Clive Derby-Lewis. In die finale aflewering van Ernst Roets, uitvoerende hoof van Forum Films, se eksklusiewe onderhoud met Derby-Lewis, gesels hy oor die lewe na sy vrylating en deel hy sy mening oor ʼn post-apartheid Suid-Afrika. Derby-Lewis, ’n voormalige Suid-Afrikaanse parlementslid, eers…

|

Kyk (Video): Derby-Lewis oor gevangenisstraf, sluipmoordpogings en die stryd om mediese parool

“Ek het nooit bedreig gevoel of vir my lewe gevrees in die tronk nie.” Só verduidelik Clive Derby-Lewis, veroordeelde moordenaar, sy 22 jaar in gevangenis weens sy aandeel in die sluipmoord op Chris Hani, SAKP-leier, in die derde aflewering van die Derby-Lewis Disclosure-onderhoud met Ernst Roets, uitvoerende hoof van Forum Films. Dié videovervaardigingsmaatskappy het vandag…

|

Kyk (Video): Derby-Lewis: “My verhoor voor die WVK was ʼn sirkus”

Sy verskyning voor die Waarheid-en-Versoeningskommissie (WVK) was ʼn skouspel en absolute sirkus. Die hele proses was net ʼn geleentheid vir die ANC om presies te wys hoe hulle die opposisie kan hanteer. Só verduidelik wyle Clive Derby-Lewis, veroordeelde moordenaar, sy arrestasie en verskyning voor die WVK in die tweede deel van die Derby-Lewis Disclosure-onderhoud met…

|

Kyk (video): Clive Derby-Lewis se laaste onderhoud deur Forum Films vrygestel

“Clive Derby-Lewis het geen geheime graf toe geneem nie.” Só meen Ernst Roets, uitvoerende hoof van Forum Films, die videovervaardigingsmaatskappy wat vandag die eerste deel van ’n eksklusiewe onderhoud met die veroordeelde moordenaar Clive Derby-Lewis op hul webblad gepubliseer het. Volgens Roets is dié onderhoud, wat in September 2016 verfilm is, die enigste onderhoud wat…

End of content

End of content