Zastron-tak dien strafregtelike klagte teen munisipale bestuurder van Mohokare Plaaslike Munisipaliteit in
| | |

Zastron-tak dien strafregtelike klagte teen munisipale bestuurder van Mohokare Plaaslike Munisipaliteit in

AfriForum se Zastron-tak het op 14 Augustus twee strafregtelike klagtes teen die munisipale bestuurder van die Mohokare Plaaslike Munisipaliteit, M.J Kanwendo, by die Zastron-polisiestasie ingedien. Die eerste klag handel oor die rioolsuiweringswerke wat buite werking is en die tweede klag oor die onwettige vullisterrein. Dit volg nadat dit aan die lig gekom het dat die…

Wilgehof-buurtwag en Parkweg-polisiestasie se misdaadvoorkomingseenheid voer suksesvolle operasie uit
| |

Wilgehof-buurtwag en Parkweg-polisiestasie se misdaadvoorkomingseenheid voer suksesvolle operasie uit

AfriForum se Wilgehof-buurtwag het op 4 Julie ’n boodskap op hul noodgroep ontvang oor ’n onwettige struktuur met vier inwoners in die Wilgehof-area. Reaksielede van dié buurtwag,  VR-Sekuriteit, die AfriForum 911-reaksie-eenheid (beman deur VR-Sekuriteit), Fidelity ADT en die Sektor 3-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) het dadelik hulp verleen. Op 5 Julie het die Wilgehof-buurtwag en die Parkweg-polisiestasie se…

Volgehoue druk op munisipaliteit lei tot herstel van watertoevoer
| |

Volgehoue druk op munisipaliteit lei tot herstel van watertoevoer

AfriForum het op 15 Junie druk op die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit geplaas om dringend aandag te skenk aan herstelwerk wat op ’n gebarste waterpyp gedoen moes word. Dít volg nadat ’n sinkgat in Bloemfontein se middestad gevorm het omdat dié pyp gebars het. Gevolglik is sowel verskeie ondernemings as ’n studentewoning vir ’n week lank…

Bloemfontein-tak staan sjebien aansoek teen
| |

Bloemfontein-tak staan sjebien aansoek teen

AfriForum se Bloemfontein-tak het vandag ’n brief oorhandig aan die Vrystaatse Dobbel, Drank en Toerisme Owerheid sowel as die Mangaung-metropolitaanse munisipaliteit, wat ’n aansoek van ’n sjebien teenstaan. Hierdie aansoek kan nie goedgekeur word nie aangesien dit binne 500 m vanaf die Laerskool Onze Rust in Uitsig is. Dít volg nadat dit aan die lig…

Bloemfontein-buurtwagte help veldbrand blus
| |

Bloemfontein-buurtwagte help veldbrand blus

AfriForum se Bloemfontein-buurtwagte het op 23 April gehelp om ’n veldbrand op ’n plaas naby Pellissier in Bloemfontein onder beheer te bring. Dit volg nadat buurtwagte omstreeks 12:53 ’n boodskap op hul brandspan-groep ontvang het dat ’n veldbrand op die plaas Brandkop uitgebreek het en dat hulp benodig word. Die Pellissier-buurtwag, bekend as Sektor 5,…

Bloemfontein-takke loods vier nuwe projekte
| |

Bloemfontein-takke loods vier nuwe projekte

AfriForum se Bloemfontein-takke het die nuwe jaar op ’n hoë noot begin deur vier nuwe volhoubaarheidsaksies in Bloemfontein te begin. Dié nuwe projekte fokus op Du Plessisstraat in Langenhovenpark en ’n groot gedeelte van Nelson Mandelarylaan, Curielaan sowel as die parkie in Gardeniapark in Orchidstraat. Saam met hierdie aksies is die Bloemfontein-takke deurlopend besig om…

Bloemfontein-buurtwagte hou massapatrolie
| |

Bloemfontein-buurtwagte hou massapatrolie

Die AfriForum-buurtwagte in Bloemfontein het op 14 Oktober in samewerking met die plaaslike SAPD, die GPF, gemeenskapslede, verskeie sekuriteitsmaatskappye en veiligheidsinstansies ’n massapatrollie in hul onderskeie gebiede uitgevoer om polisiëringsigbaarheid op te skerp. Dié aksie het omstreeks 20:00 begin en tot ongeveer 03:00 die volgende oggend voortgeduur. ’n Gesamentlike operasie deur AfriForum se lugvleuel, AfriForum…

AfriForum-buurtwagte ontvang opleiding in brandbestryding
| |

AfriForum-buurtwagte ontvang opleiding in brandbestryding

Die AfriForum-buurtwaglede in Bloemfontein het die afgelope naweek opleiding in brandbestryding ontvang. Die opleiding is deur Forum Sekuriteit aangebied. Die doel van die opleiding was om buurtwaglede met teoretiese en praktiese kennis toe te rus om korrek en doeltreffend in noodsituasies op te tree. Gedurende die opleiding is daar ’n brand gestig wat hulle moes…

End of content

End of content