AfriForum-buurtwagte in Stellaland neem aan nasionale patrollie deel
Ses AfriForum-buurtwagte uit die Stellaland-streek – Biesiesvlei, Bloemhof, Christiana, Delareyville, Schweizer-Reneke en Vryburg – het die afgelope naweek aan AfriForum…
Ses AfriForum-buurtwagte uit die Stellaland-streek – Biesiesvlei, Bloemhof, Christiana, Delareyville, Schweizer-Reneke en Vryburg – het die afgelope naweek aan AfriForum…
AfriForum-lede in Christiana het die afgelope maand die veiligheid van die dorp verbeter deur gebiede skoon te maak waar die…
AfriForum se takke in Stellaland het op 21 November 2017 memorandums aan die plaaslike polisiestasies in dié streek oorhandig om die fokus…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het gedurende die eerste twee weke van Oktober 2017 die vullisterreine in Stellaland geoudit en bevind dat dit…
Die AfriForum-tak in Christiana het as deel van boomplantmaand vier suurlemoenbome by skole in die dorp geplant.
Die AfriForum-buurtwag in Christiana het onlangs verskeie noodsituasies nageboots waartydens sy lede moes reageer ter voorbereiding van regte noodsituasies…
AfriForum het water in 27 dorpe in Noordwes tydens Mei 2017 getoets om die gehalte van dié dorpe se drink- en…
Die AfriForum-tak in Christiana het besluit om die voortdurende rioolprobleme in die dorp onder die Lekwa-Teemane Munisipaliteit se aandag te…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Christiana-tak het die afgelope naweek dié dorp skoongemaak. Die huidige toestand van die dorp is te…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing