Klerksdorp-tak toets vir cholera
AfriForum se Klerksdorp-tak het op 8 Junie watermonsters geneem om vas te stel of daar nie cholera teenwoordig is in die spruite en riviere van die dorp nie. Daar is op drie verskillende plekke monsters geneem om by ’n geakkrediteerde laboratorium getoets te word. Die monsters is geneem by die Kruising van Schoonspruit- en Boet…