AfriForum se Centurion-tak skenk herwinningshokke
| |

AfriForum se Centurion-tak skenk herwinningshokke

AfriForum se Centurion-tak het op 23 Oktober drie herwinningshokke en een ton sakke aan die Laerskool Wierdapark geskenk. Die skool het reeds ’n baie suksesvolle herwinningsprojek aan die gang en die hokke sal bydra tot hierdie projek. Die sakke word in die hokke geplaas. Daar is dan afsonderlike hokke vir glas, plastiek en metaal. Leerders,…

AfriForum stig buurtwag in Centurion
| |

AfriForum stig buurtwag in Centurion

Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 7 Oktober ’n buurtwag in Centurion gestig. Dié buurtwag – wat deel van AfriForum se Centurion-tak vorm – gaan saam met veiligheidsinstansies en die SAPD werk om misdaad te help bekamp en voorkom. Die buurtwagbestuur bestaan uit André de Bruyn (buurtwagvoorsitter) en Stefan Smits (buurtwagkoördineerder). “Ons wil die gemeenskap aanmoedig…

AfriForum stig tak in Centurion
| |

AfriForum stig tak in Centurion

Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 8 Julie 2020 ’n tak in Centurion gestig. Dié nuutgestigte tak is reeds besig met die beplanning van aksies wat hulle in die nabye toekoms gaan uitvoer. Die takbestuur versoek ook die gemeenskap om by dié tak betrokke te raak. Die takbestuur bestaan uit André de Bruyn (voorsitter), Johan Dijksman (ondervoorsitter), Nico…

End of content

End of content